”•
”DANKIE
Daar is drie ouderdomsgroepe wat funksioneer onder toesig van GEKWALIFISEERDE ONDERWYSERESSE.
GRAAD RRR KLAS
3-4 JAAR
GRAAD RR KLASSE
4-5 JAAR
GRAAD R KLASSE
5-6 JAAR
Deur aan u kleuter die geleentheid te gee om hier skool toe te gaan, word ʼn vroeë band met die toekomstige “groot” skool ontwikkel. Hierdie kinders betree hul Graad 1-jaar met baie meer selfvertroue en sonder vrees. Die Graad R klasse dien terselfdertyd as brugklasse vir Graad 1. Al die klasse volg ʼn goedgekeurde dagprogram. Vir u as ouer bly dit ʼn groot gerief om u skoolgaande kinders asook kleuterkinders op een perseel versorg te kan hê. Sonskynland- Horison Preprimêr is die mees unieke skool met ʼn magdom van noodsaaklike ontwikkelingsaktiwiteite.

”ONS
Hiep-hiep hoera, ons is die Hories
Hiep-hiep hoera, ons is die Hories
Ons leer en speel dat die stof so staan
En word slim om skool toe te gaan
Hiep-hiep hoera, ons is die Hories
Hiep-hiep hoera, ons is die Hories
Beleefd en mooi dit moet ons wees
met almal om ons – dis gees
Geskryf deur Dr. PGL Grobler
”ONS
Hiep-hiep hoera, ons is die Hories
Hiep-hiep hoera, ons is die Hories
Ons leer en speel dat die stof so staan
En word slim om skool toe te gaan
Hiep-hiep hoera, ons is die Hories
Hiep-hiep hoera, ons is die Hories
Beleefd en mooi dit moet ons wees
met almal om ons – dis gees
Geskryf deur Dr. PGL Grobler
SKRYF IN!
Niks is belangriker as u kind se welstand nie. Vir u as ouer is dit gerieflik om u primêre- en kleuterkind op een perseel versorg te hê.
”•
”7
Dikwels as ons in ag neem wat ‘n kind teen die ouderdom van 5 moet weet, konsentreer ons daarop om hulle voor te berei met die nodige vaardigheid wat hulle nodig het wanneer hulle “groot” skool begin. Ons wil weet hulle beskik oor basiese vaardighede soos om hul hempie toe te knop en tot tien te tel.
Alhoewel hierdie vaardighede natuurlik belangrik is en die grondslag vorm van ‘n gladde oorgang na laerskool, is dit hul waardes wat eintlik die grondslag sal lê van wie hulle is, beide gedurende hul skooljare en in hul lewe wat voorlê. So, dit is vir ons belangrik om die volgende 7 waardes vir ons kleuters te leer.
BETROUBAARHEID
Ek is betroubaar in my werk, in wat ek sê en in my optrede. Ek doen altyd die regte ding.
EERLIKHEID
My woord is my eer daarom is ek eerlik in my skoolwerk en tree eerlik op teenoor my ouers, onderwysers en maats.
REGVERDIGHEID
Ek en alle mense het die reg om gelyk en regverdig behandel te word daarom behandel ek my ouers, onderwysers, maats en ander mense regverdig. Ons vier Menseregtedag en Vryheidsdag om die gelykheid asook vryheid van alle burgers te erken.
RESPEK
Ek het respek vir myself, my ouers en my maats en toon respek teenoor mense wat ouer as ek is. Ek respekteer my omgewing, skool en ander se besittings.
OMGEE
Ek gee om vir my naaste, dit sluit my ouers, onderwysers en maats in. Ek streef na ‘n hart wat omgee en ek help altyd waar ek kan. Ek gee om vir ander al is ons verskillend.
TROTS
Ek is trots op wie ek is en hoe ek lyk. Ek doen my skoolwerk met trots. MY SKOOL IS MY TROTS.
VERANTWOORDELIKHEID
Ek pas my tas, klere en alle besittings mooi op en probeer my klas, omgewing en skoolterrein altyd netjies hou. Ek neem volle verantwoordelikheid vir my optrede, dade en woorde en aanvaar verantwoordelikheid vir my skoolwerk asook opdragte by die skool en by my huis.

• Ons leer speel-speel •
Kyk gerus ons video om te sien hoe lekker dit by Sonskynland is!
Ons gee geleentheid vir alle maatjies om kreatief te wees. Die kleuters se ontwikkeling word verbeter deur groot en fyn motoriese vaardighede. Tegnologie klassies wat aangebied word wek groot opgewondenheid onder die kleuters.
”•
”Kyk

Dit is vir ons lekker om saam te werk om vertrouende en respekvolle verhoudings met kinders en gesinne op te bou en te behou. Ons handhaaf die hoogste moontlik onderwysstandaarde op ʼn gedifferensieerde basis deur ʼn hoogs bekwame opgeleide onderwyskorps.
Elke onderwyser vertel graag meer van hulself so klik op ‘n foto om die “inside scoop” te kry!

Dit is vir ons lekker om saam te werk om vertrouende en respekvolle verhoudings met kinders en gesinne op te bou en te behou. Ons handhaaf die hoogste moontlik onderwysstandaarde op ʼn gedifferensieërde basis deur ʼn hoogs bekwame opgeleide onderwyskorps.
Elke onderwyser vertel graag meer van hulself so klik op ‘n foto om die “inside scoop” te kry!
”AANWYSINGS”
Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort | Johannesburg | Gauteng | 1724
”KONTAK
Telefoon 1: 011 763 5617
Telefoon 2: 011 763 5618
E-Pos: hoof@horison.co.za
”VOLG
”STUUR