SKOOLDRAG - DOGTERS
SKOOLDRAG - SEUNS
SKOOLDRAG - VERSKAFFERS
AMOD & SONS
011 660 2917
191 Commissioner St | Burgershoop | Krugersdorp
SAFETEQ
076 997 4557
44 Ontdekkers Rd | Princess | Roodepoort
VIVA SPORT
011 672 7562
H/v The Highway en Olivierstraat 10 | Florida
HORISON SKOOLWINKEL
Die klerewinkel sal Maandae en Woensdae van 14:00 tot 17:00 oop wees en Vrydae van 13:00 to 14:00 (daarna slegs op afspraak van 14:00 tot 17:00), asook die eerste Saterdag van elke maand 08:00 tot 12:00. Kontant, Debiet- of Kredietkaart betalings is welkom.
Kontak asb. Me. Natasha Hattingh by 076 337 8541 vir ‘n afspraak. Die oproepe op hierdie selfoonnommer sal tussen 14:00 en 17:00, Maandae, Woensdae en Vrydae beantwoord word.

Die klerewinkel sal Maandae, Woensdae en Vrydae van 14:00 tot 17:00 oop wees, asook die eerste Saterdag van elke maand 08:00 tot 12:00. Kontant, Debiet- of Kredietkaart betalings is welkom.
Kontak asb. Me. Christina Nell by 076 337 8541 vir ‘n afspraak. Die oproepe op hierdie selfoonnommer sal tussen 14:00 en 17:00, Maandae, Woensdae en Vrydae beantwoord word.

SKOOLGELDE
Skoolgelde word jaarliks vasgestel en is streng vooruitbetaalbaar voor die 7de van elke maand en moet ongelukkig ook betaal word wanneer ouers met verlof gaan asook gedurende skoolvakansies aangesien die personeel steeds betaal moet word.
Desember skoolgelde is betaalbaar teen die einde van November. ‘n Registrasiefooi is ook betaalbaar met die inskrywing.
Een kalendermaand kennis van terminasie word vereis en die kennisperiode is ten volle betaalbaar ongeag of die leerder teenwoordig is of nie.
UITEENSETTING
BANKBESONDERHEDE
ABSA Horison: 630841
Rekeningnommer: 033 071 4603
Verwysing: Kind se naam en van

Rekeningnommer: ‘033 071 4603’
Verwysing: Kind se naam en van
WAGKLAS
06:00 – 07:00 gedurende oggende in die Mediasentrum
tot 14:00 in die middae by Sonskynland Klasse
WEEKSDAE
08:00 – 13:00
Die dagprogam begin 08:00 en sluit af om 13:00
NASKOOL
13:00 – 17:30
Gesluit gedurende Desember en Januarie skoolvakansies

“EK WERK TOT 17:00 EN KAN NIE MY KIND|ERS 13:00 KRY NIE.
IS DAAR ‘N VOLDAG PAKKET BESKIKBAAR?”

Afsluitingsfunksie en Gradeplegtigheid
Jaarliks word ʼn afsluitingsfunksie aangebied. Dit behels ʼn konsert vir die Graad R, Graad RR en die Graad RRR kleuters. Vir die Graad R-kleuters word daar ook ʼn “gradeplegtigheid” aangebied.
Ondersteunende Dienste
Ons maak gebruik van ʼn multidissiplinêre span wat werksaam is by Laerskool Horison. Dit sluit die dienste in van ʼn opvoedkundige sielkundige, arbeidsterapeut, spraakterapeut, taalterapeut, sowel as oudioloog.

NASKOOLSORG VIR GRAAD RRR EN GRAAD RR LEERDERS
Hierdie is ook ons voldag opsie waar die leerders van 08:00 tot 17:30 geakkomodeer word. Die leerders bring nog steeds kossies vir happietyd ongeveer 10:00. Hulle ontvang dan iets te ete na 13:00 asook ‘n laat-middag versnappering. Hierdie diens is oop tydens die normale skoolvakansies in die jaar, maar is gesluit tydens die Desember | Januarie skoolvakansies.
VIR ENIGE NAVRAE KONTAK JUFFROU CYNTHIA MEYER – 082 413 9837

DIE HUIDIGE KOSTE VIR 2024 IS R30 502 PER JAAR WAT OPGEBREEK WORD AS VOLG:
• R1 000.00 Registrasiefooi
• R2 682.00 Maandeliks
11 Paaiemente – na registrasiefooi
VOORUITBETAALBAAR
Teen die 7de van elke maand
NASKOOLSORG VIR GRAAD R LEERDERS
Naskool personeel ontvang die Graad R leerders om 13:00 in die middae by hule onderskeie klasse. Waarna hulle na die Graad R parkie en klas toe beweeg. Leerders eet, speel en doen verskeie aktiwiteite in die parkie. Tye van die naskool is 13:00 tot 18:00
Die Studiesentrum is oop gedurende April, Julie en Oktober vakansies, en ʼn addisionele bedrag van R30.00 per dag word gehef (bo en behalwe die gewone maandelikse fooi wat bereken is vir bykomende tyd wat ons tydens vakansies na die kinders omsien). Al die personeel van die Studiesentrum kry elkeen ‘n aantal dae geleentheid om diens te doen by die Sentrum en ‘n Rooster word aan ouers verskaf. Volledige inligting oor die funksionering van die sentrum gedurende die vakansies word net voor elke skoolvakansie aan die betrokke ouers beskikbaar gestel.
Vir enige Navrae of meer inligting kontak asb. vir Me. Annette Vermeulen 079 517 8914
Die Naskool Studiesentrum het ‘n aparte bankrekening waarin die fooie betaal word en word dus nie saam met skoolfonds in die skool se bankrekening inbetaal nie.
NEEM ASB. KENNIS DAT: Fooie onderhewig is aan verandering en kan aangepas word saam met en in lyn met die skoolfonds aanpassing. Fooie is betaalbaar voor of op die 4de van elke maand.
Die fooi vir 2024 is R10 200.00 per jaar per kind en R100.00 inskrywingsfooi per kind wat betaalbaar is met inskrywing. Daar is twee betallingsopsies.
OPSIE 1
R850.00 per maand vir 12 maande – Januarie tot Desember
OPSIE 2
Kry 10% afslag vir jaar vooruit betaal – R9 180
BANKBESONDERHEDE
Horison Verrykingssentrum
FNB Constantiakloof 250 655
Rekeningnommer: 623 4955 6780
Verwysing: Oudste kind se naam en van

NASKOOLSORG VIR GRAAD RRR EN GRAAD RR LEERDERS
Hierdie is ook ons voldag opsie waar die leerders van 08:00 tot 17:30 geakkomodeer word. Die leerders bring nog steeds kossies vir happietyd ongeveer 10:00. Hulle ontvang dan iets te ete na 13:00 asook ‘n laat-middag versnappering. Hierdie diens is oop tydens die normale skoolvakansies in die jaar, maar is gesluit tydens die Desember | Januarie skoolvakansies.
VIR ENIGE NAVRAE KONTAK JUFFROU CYNTHIA MEYER – 082 413 9837

DIE HUIDIGE KOSTE VIR 2023 IS R30 502 PER JAAR WAT OPGEBREEK WORD AS VOLG:
• R1 000.00 Registrasiefooi
• R2 682.00 Maandeliks
11 Paaiemente – na registrasiefooi
VOORUITBETAALBAAR
Teen die 7de van elke maand
NASKOOLSORG VIR GRAAD R LEERDERS
Naskool personeel ontvang die Graad R leerders om 13:00 in die middae by hule onderskeie klasse. Waarna hulle na die Graad R parkie en klas toe beweeg. Leerders eet, speel en doen verskeie aktiwiteite in die parkie. Tye van die naskool is 13:00 tot 18:00
Die Studiesentrum is oop gedurende April, Julie en Oktober vakansies, en ʼn addisionele bedrag van R30.00 per dag word gehef (bo en behalwe die gewone maandelikse fooi wat bereken is vir bykomende tyd wat ons tydens vakansies na die kinders omsien). Al die personeel van die Studiesentrum kry elkeen ‘n aantal dae geleentheid om diens te doen by die Sentrum en ‘n Rooster word aan ouers verskaf. Volledige inligting oor die funksionering van die sentrum gedurende die vakansies word net voor elke skoolvakansie aan die betrokke ouers beskikbaar gestel.
Vir enige Navrae of meer inligting kontak asb. vir Me. Annette Vermeulen 079 517 8914
Die Naskool Studiesentrum het ‘n aparte bankrekening waarin die fooie betaal word en word dus nie saam met skoolfonds in die skool se bankrekening inbetaal nie.
NEEM ASB. KENNIS DAT: Fooie onderhewig is aan verandering en kan aangepas word saam met en in lyn met die skoolfonds aanpassing. Fooie is betaalbaar voor of op die 4de van elke maand.
Die fooi vir 2024 is R10 200.00 per jaar per kind en R100.00 inskrywingsfooi per kind wat betaalbaar is met inskrywing. Daar is twee betallingsopsies.
OPSIE 1
R850.00 per maand vir 12 maande – Januarie tot Desember
OPSIE 2
Kry 10% afslag vir jaar vooruit betaal – R9 180
BANKBESONDERHEDE
Horison Verrykingssentrum
FNB Constantiakloof 250 655
Rekeningnommer: ‘623 4955 6780
Verwysing: Oudste kind se naam en van

KOMMUNIKASIE EN INLIGTING
WHATSAPP GROEPE
Dit is belangrik dat ouers ingesluit en betrokke voel en daarom maak ons gebruik van WhatsApp Groepe om ons kommunikasie nog verder te verbeter.
Skakel asb. vir Me. Sophie Grunow 011 763 5617 as u ‘n ouer is wat nog nie op die stelsels geregistreer is nie.
Ouers van leerders wat te jonk of te oud is vir hulle graad, moet ook asseblief by die graadgroep van u kind se ouderdom registreer. As u kind byvoorbeeld in Graad R is, maar hy/sy is o/7 en neem deel aan sport vir die o/7-groep, moet u ook by die Graad 1 groep registreer om sodoende die o/7 se sportinligting te kry.
INLIGTINGSTUKKE EN BENODIGHEDE
Ons sien daarna uit om saam te werk in belang van ons leerders. Vind hier die inligtingstuk en benodighede vir u gerief.
PREPRIMÊR INLIGTINGSTUK
KLIK HIER om 2025 Preprimêr Inligtingstuk te sien. U kan die dokument af laai en stoor.
GRAAD RRR EN GRAAD RR BENODIGHEDE
KLIK HIER om 2025 Graad RRR en Graad RR Benodigdhede dokument te sien. U kan die dokument af laai en stoor.
GRAAD R BENODIGHEDE
KLIK HIER om 2025 Graad R Benodigdhede dokument te sien. U kan die dokument af laai en stoor.
HORISON ALGEMENE INLIGTINGSTUK
KLIK HIER om 2025 Algemene Inligtingstuk te sien. U kan die dokument af laai en stoor.

AANWYSINGS
Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort | Johannesburg | Gauteng | 1724
KONTAK ONS
Telefoon 1: 011 763 5617
Telefoon 2: 011 763 5618
E-Pos: hoof@horison.co.za
VOLG ONS
STUUR BOODSKAP