Me. Cynthia Meyer

Ek is juffrou Cynthia Meyer. Ek het Preprimêre onderwys en Junior primêr gestudeer. Ek is 41 jaar in onderwys waarvan 26 jaar by Laerskool Horison. Ek is ‘n pasievolle juffrou wat altyd gretig is om te help, om te sien hoe jy groei en jou leiding te gee om groter berge te klim.

Gekwalifiseerd
0%
Energie
0%
Passie
0%
Sonskynland Bloed
0%

Probeer liewer wysheid bekom as goud, liewer insig as silwer.

Spreuke 16:16

Me. Felicity Erasmus

Ek is Felicity Erasmus. Ek is ‘n onderwyseres vir die afgelope 29 jaar! Jy kan jou indink dat dit jou passie moet wees om vir 29 jaar in dieselfde beroep te wees.

Vir my is dit beslis die geval want in my loopbaan het ek die geleentheid gekry om jongmensies se denke te vorm en ’n verskil te maak in hulle lewens. Dit het alles vir my begin toe ek studeer het aan die onderwyskollege Goudstad.
My indiensneming by Laerskool Horison het by die naskoolsentrum begin waar ek as aflospersoneellid assisteer het. Vir die laaste 19 jaar is ek betrokke by die Graad R maatjies. As opvoeder maak dit my hart bly en geniet ek dit terdee om deel te wees van die groei en ontwikkeling van die kinders.

Gekwalifiseerd
0%
Energie
0%
Passie
0%
Sonskynland Bloed
0%

‘n Onderwyser beïnvloed die ewigheid; sy kan nooit sê waar haar invloed ophou nie.

Henry B. Adams

Me. Kayla Schonken

My naam is juffrou Kayla Schonken en ek is al 6 jaar deel van Sonskynland-Horison Preprimêr. Onderwys is my roeping en om met kinders te werk is my passie. Ek het ‘n Diploma in Early Childhood Development Level 4 en voltooi my B-ed graad vir Grondslagfase vanaf Graad R tot 3 aan die einde van 2023. As ek myself kan beskryf sal ek sê ek is ‘n vriendelike, hardwerkende, geduldige, passievolle en baie lief vir wat ek doen mens. Ek is nie net ‘n onderwyser nie, maar ‘n wakkermaker. Sport speel ook ‘n belangrike rol in my lewe, ek rig Atletiek, Netbal en Hokkie af by Laerskool Horison.

Onderwysers het drie liefdes – Liefde vir leer, liefde vir leerders en die liefde om die eerste twee liefdes bymekaar te bring. Die kuns van onderrig is die kuns om te help ontdek, ontwikkel en groei om kinders se volle potensiaal te bereik.

Gekwalifiseerd
0%
Energie
0%
Passie
0%
Sonskynland Bloed
0%

Onderwys is nie die aanleer van feite nie, maar die opleiding van die verstand om te dink.

Albert Einstein

Me. Sanet Dippenaar

My naam is juffrou Sanet Dippenaar. Ek is ‘n gekwalifiseerde, passievolle en vriendelike juffrou. Ek het ‘n groot liefde vir klein lyfies en om hulle te help ontwikkel tot die beste van hulle vermoë. Ek glo in die volgende aanhaling “A child is like a butterfly ? in the wind. Some can fly higher than others, but each one flies the best it can. Why compare one against the other? Each one is different. Each one is special. Each one is beautiful.”

Dit is my 10de jaar by die Graad RR kleuters van Sonskynland!

Dit is ‘n voorreg om elke dag met die kroon van God se skepping te kan werk.

Gekwalifiseerd
0%
Energie
0%
Passie
0%
Sonskynland Bloed
0%

Wat beeldhouwerk vir ‘n blok marmer is, is opvoeding vir die menslike siel.

Joseph Addison

Me. Joané Dreyer

Ek is Juffrou Joané Dreyer. Ek werk al amper 8 jaar by Laerskool Horison. Ek het my B.ed Graad in Grondslagfase by AROS gekry in Pretoria. Ek sien onderwys as ‘n roeping en nie ‘n beroep nie.
Om kinders te leer sien ek as my passie wat ek van God af gekry het. Ek dink my begeerte om te onderrig spruit uit ‘n aspirasie om betekenisvolle kennis aan studente oor te dra, wat ongelooflik bevredigend is.
Ek glo vas dat die beste onderwysers uit die hart onderrig en nie uit boeke nie.
Sport is ook belangrik in onderrig. Ek rig netbal en hokkie af by die skool en geniet elke oomblik daarvan.

Gekwalifiseerd
0%
Energie
0%
Passie
0%
Sonskynland Bloed
0%

Onderwys is die paspoort na die toekoms, want môre behoort aan diegene wat vandag daarvoor voorberei.

Malcom X

Malcolm X

Me. Kirsten Schonken

My naam is juffrou Kirsten Schonken en ek stap al n lang pad saam met Laerskool Horison. Dit is vir my n baie groot eer om deel te wees van die Horie-familie en ek geniet elke oomblik daarvan ! Ek is tans besig om deur Unisa te studeer om my BEd Grondslagfase Graad ,vanaf Graad R tot 3, te ontvang.
Ek sal myself beskryf as n baie vriendelike , liefdevolle mens wat n groot passie het om elke dag met kinders te werk. Dit is regtig n groot voorreg om n pad saam met n kleuter te stap en hom of haar te sien groei en ontwikkel.
Sport is ook n groot deel van my lewe en ek rig Atletiek, Netbal en Hokkie af by Laerskool Horison.
My lewensles : Gee elke dag jou bes en maak gebruik van elke geleentheid wat oor jou pad kom

Gekwalifiseerd
0%
Energie
0%
Passie
0%
Sonskynland Bloed
0%

Die doel van onderwys is die bevordering van kennis en die verspreiding van waarheid.

John F. Kennedy

AANWYSINGS

Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort | Johannesburg | Gauteng | 1724

KONTAK ONS

Telefoon 1: 011 763 5617
Telefoon 2: 011 763 5618
E-Pos: hoof@horison.co.za

VOLG ONS

STUUR BOODSKAP