Ontwikkelingsaktiwiteite

Kleuters neem gratis deel aan die volgende ontwikkelingsaktiwiteite wat binne skoolverband aangebied word en ingesluit is by die skoolfooie:

  • Ligaamlike opvoeding word deur ʼn kinderkinetikus vir die Graad R-leerlinge aangebied.
  • Tebletklasse word vir die Graad R-leerlinge aangebied.
  • Sport vir die Graad R kleuters (O/6):

SPORTSOORT OEFENDAE OEFENTEYE SEISOEN
Mini-Netbal vir dogters O/6 Dinsdae en Donderdae 11:00-12:00 Somersport
TAU – Rugby vir seuns O/6 Dinsdae en Donderdae 17:00-18:00 Somersport
Mini-Hokkie vir dogters O/6 Dinsdae en Donderdae 11:00-12:00 Wintersport
Mini-Krieket vir seuns O/6 Dinsdae en Donderdae 11:00-12:00 Wintersport

Ontwikkelingsaktiwiteite

Kleuters neem gratis deel aan die volgende ontwikkelingsaktiwiteite wat binne skoolverband aangebied word en ingesluit is by die skoolfooie:

  • Ligaamlike opvoeding word deur ʼn kinderkinetikus vir die Graad R-leerlinge aangebied.
  • Tebletklasse word vir die Graad R-leerlinge aangebied.
  • Sport vir die Graad R kleuters (O/6):
MINI-NETBAL DOGTERS O/6
OEFENDAE

Dinsdae en Donderdae

OEFENTYE

11:00-12:00

SEISOEN

Somersport

TAU - RUGBY SEUNS O/6
OEFENDAE

Dinsdae en Donderdae

OEFENTYE

17:00-18:00

SEISOEN

Somersport

MINI-HOKKIE DOGTERS O/6
OEFENDAE

Dinsdae en Donderdae

OEFENTYE

11:00-12:00

SEISOEN

Wintersport

MINI-KRIEKET SEUNS O/6
OEFENDAE

Dinsdae en Donderdae

OEFENTYE

11:00-12:00

SEISOEN

Wintersport

Buitemuurs

Die volgende aktiwiteite is nie verpligtend nie, dit word deur buite instansies aangebied en ‘n addisionele fooi word vereis indien u kleuter aan hierdie aktiwiteit deelneem:

  • Brain Gain
  • Eksperi Maatjies
  • Judo
  • Balet
  • Gimnastiek
  • Pottebakkery
  • Mini-skaak
  • Drama
  • Abakus Wiskunde
  • Kuns
  • Top Tennis
  • Playball
  • Rugga Kids

Kunswedstryd

Die Graad R-kleuters neem deel aan die Roodepoortse Kunswedstryd. Al om die ander jaar neem die Graad R-kleuters ook deel aan die kreatiewe kunswedstryd asook vokale en voordrag items.

Kleuteratletiek

Sonskynland- Horison Preprimêr bied elke jaar ʼn atletiekdag vir die kleuters aan. Kleuters neem aan die volgende items deel:

  • Hoogspring
  • Verspring
  • Gewigstoot
  • Spiesgooi
  • Naellope (40m en 60m)

Entrepreneurdag

Die entrepreneursontwikkeling van Horison Preprimêr word op ʼn besondere kreatiewe wyse aangebied. Daar is ten minste een formele entrepreneursdag vir die Graad R-leerders. Entrepreneurskap maak ook deel uit van die leerprogram van die Graad R-leerders. Die leerders kry leiding in verskeie fasette van entrepreneurskap, wat hulle dan in staat stel om hul produk op ʼn aantreklike wyse aan te bied en teen ʼn wins te verkoop. Hierdie projek is suiwer ʼn opleidingsprojek en alle wins gaan aan die jong entrepreneurs.

Uitstappies

Gedurende die jaar word besoeke deur talle instansies by die skool vir ons kleuters gereël wat verband hou met die kurrikulum se voorgestelde tema wat op daardie stadium behandel word.

Oupa en Ouma Dag

Daar word ook jaarliks ʼn Oupa en Ouma dag gehou waar die grootouers heerlik bederf word en gesellig saam verkeer.

AANWYSINGS

Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort | Johannesburg | Gauteng | 1724

KONTAK ONS

Telefoon 1: 011 763 5617
Telefoon 2: 011 763 5618
E-Pos: hoof@horison.co.za

VOLG ONS

STUUR BOODSKAP