Latest Past Events

OPEDAG

Laerskool Horison Hoek Van Weaver- en Moutonstraat, Horison Roodepoort Johannesburg

Ons volgende Opdedag is 23 April 2022 vir Speelgroep tot Graad 1. Springkastele, gesiggieverf, musiek en boereworsrolle.
Willie en die Wenspan tree op. Die vertoning begin 10:00! Ons sien baie uit! Share asseblief met almal wat julle ken.