Me. Cynthia Meyer
Ek is juffrou Cynthia Meyer. Ek het Preprimêre onderwys en Junior primêr gestudeer. Ek is 41 jaar in onderwys waarvan 26 jaar by Laerskool Horison. Ek is ‘n pasievolle juffrou wat altyd gretig is om te help, om te sien hoe jy groei en jou leiding te gee om groter berge te klim.
Probeer liewer wysheid bekom as goud, liewer insig as silwer.
Spreuke 16:16

Me. Felicity Erasmus
Ek is Felicity Erasmus. Ek is ‘n onderwyseres vir die afgelope 29 jaar! Jy kan jou indink dat dit jou passie moet wees om vir 29 jaar in dieselfde beroep te wees.
Vir my is dit beslis die geval want in my loopbaan het ek die geleentheid gekry om jongmensies se denke te vorm en ’n verskil te maak in hulle lewens. Dit het alles vir my begin toe ek studeer het aan die onderwyskollege Goudstad.
My indiensneming by Laerskool Horison het by die naskoolsentrum begin waar ek as aflospersoneellid assisteer het. Vir die laaste 19 jaar is ek betrokke by die Graad R maatjies. As opvoeder maak dit my hart bly en geniet ek dit terdee om deel te wees van die groei en ontwikkeling van die kinders.
‘n Onderwyser beïnvloed die ewigheid; sy kan nooit sê waar haar invloed ophou nie.
Henry B. Adams

Me. Bernice Coetzer
My naam is juffrou Bernice Coetzer en ek is al 14jaar deel van die Sonskynland- Horison Preprimêr familie. Ek is ‘n ware Horie en geniet ons klein maats vreeslik.
Ek het Educare geswot saam met my “Advance Certificate in Reception year”. In 2020 verkry ek my B.ed graad vir grondslagfase vanaf Graad R tot Graad 3.
As ek myself as mens kan opsom sal ek deffinitief kan sê ek is ‘n passievolle, energieke en ‘n mense mens. Ek is passievol oor onderwys en geniet elke oomblik waar ek vir ‘n maatjie iets kan leer.
Sport is ook ‘n groot deel van my lewe, ek rig Atletiek, Netbal en Hokkie af by Laerskool Horison.
My lewens les | raad | wysheid: Mens is nooit te oud om te leer nie nie en niemand kan kennis van jou af weg vat nie.
Onderwys is nie die aanleer van feite nie, maar die opleiding van die verstand om te dink.
Albert Einstein
Me. Bernice Coetzer
My naam is juffrou Bernice Coetzer en ek is al 14jaar deel van die Sonskynland- Horison Preprimêr familie. Ek is ‘n ware Horie en geniet ons klein maats vreeslik.
Ek het Educare geswot saam met my “Advance Certificate in Reception year”. In 2020 verkry ek my B.ed graad vir grondslagfase vanaf Graad R tot Graad 3.
As ek myself as mens kan opsom sal ek deffinitief kan sê ek is ‘n passievolle, energieke en ‘n mense mens. Ek is passievol oor onderwys en geniet elke oomblik waar ek vir ‘n maatjie iets kan leer.
Sport is ook ‘n groot deel van my lewe, ek rig Atletiek, Netbal en Hokkie af by Laerskool Horison. My lewens les | raad | wysheid: Mens is nooit te oud om te leer nie nie en niemand kan kennis van jou af weg vat nie.

Me. Sanet Dippenaar
My naam is juffrou Sanet Dippenaar. Ek is ‘n gekwalifiseerde, passievolle en vriendelike juffrou. Ek het ‘n groot liefde vir klein lyfies en om hulle te help ontwikkel tot die beste van hulle vermoë. Ek glo in die volgende aanhaling “A child is like a butterfly 🦋 in the wind. Some can fly higher than others, but each one flies the best it can. Why compare one against the other? Each one is different. Each one is special. Each one is beautiful.”
Dit is my 10de jaar by die Graad RR kleuters van Sonskynland!
Dit is ‘n voorreg om elke dag met die kroon van God se skepping te kan werk.
Wat beeldhouwerk vir ‘n blok marmer is, is opvoeding vir die menslike siel.
Joseph Addison

Me. Joané Dreyer
Ek is Juffrou Joané Dreyer. Ek werk al amper 8 jaar by Laerskool Horison. Ek het my B.ed Graad in Grondslagfase by AROS gekry in Pretoria. Ek sien onderwys as ‘n roeping en nie ‘n beroep nie.
Om kinders te leer sien ek as my passie wat ek van God af gekry het. Ek dink my begeerte om te onderrig spruit uit ‘n aspirasie om betekenisvolle kennis aan studente oor te dra, wat ongelooflik bevredigend is.
Ek glo vas dat die beste onderwysers uit die hart onderrig en nie uit boeke nie.
Sport is ook belangrik in onderrig. Ek rig netbal en hokkie af by die skool en geniet elke oomblik daarvan.
Onderwys is die paspoort na die toekoms, want môre behoort aan diegene wat vandag daarvoor voorberei.
Malcom X

Malcolm X

Me. Yolandi van den Berg
Ek is Juffrou Yolandi van den Berg. Ek werk al 15 jaar met kleuters en is ‘n Horie vanaf 2017. Ek het ‘n jaar BA Bemarking geswot en toe besluit ek die onderwys is my roeping!
Ek het my B-Ed Kleinkindontwikkeling Graad gekry in 2009. Ek het my eie Speelgroep gehad vir 6 jaar en toe besluit ek om my vlerke te sprei….en waantoe anders as Laerskool Horison se Horienes! Ek is betrokke by mini-netbal, mini-hokkie asook gemeenskapsprojekte.
Dis my passie om klein mensies te help vorm. Dis so bevredigend om te sien hoe elke kind leer en groei. Hulle is geskenkies van Bo en dis n GROOT verantwoordelikheid wat my na aan die hart lê. Elke drukkie en glimlag in die oggend maak my dag! Ek probeer n verskil maak in elke klein lyfie wat oor my pad kom met die Here se genade.
Die doel van onderwys is die bevordering van kennis en die verspreiding van waarheid.
John F. Kennedy

SKRYF IN!
Niks is belangriker as u kind se welstand nie. Vir u as ouer is dit gerieflik om u primêre- en kleuterkind op een perseel versorg te hê.
AANWYSINGS
Hoek Van Weaver- en Moutonstraat | Horison | Roodepoort | Johannesburg | Gauteng | 1724
KONTAK ONS
Telefoon 1: 011 763 5617
Telefoon 2: 011 763 5618
E-Pos: hoof@horison.co.za
VOLG ONS
STUUR BOODSKAP