Hou op koers deur Laerskool Horison te kies en plaas ons in die bestuur van jou kindse onderrig. Waar jou kind as passasier tenvolle deel is van ‘n opwindende reis!
AKADEMIE
Laerskool Horison het hoogs gekwalifiseerde en gemotiveerde onderwysers.
SPORT
Buitemuurse aktiwiteite word gesien as ‘n verlengstuk van die onderrigtaak.
KULTUUR
Kuns-en-Kultuur Integrasie in skole help leerders met die ontwikkeling van taal, sosiale vaardighede, besluitneming, risikoneming en vindingrykheid.